Ons lees te min, en ons skryf nog minder op ’n stuk papier. Iewers gaan ons taal verlore, en vergeet ons die stories wat ons mens maak.